Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Esau se afstammelinge, die mense van Edom hierop gereageer en gesê: “Ons is platgeslaan, maar ons sal die bouvalle weer opbou.” Die Here, die Almagtige, het so daarop geantwoord: “Hulle kan maar probeer om herstelwerk te doen. Ek sal dit net weer vernietig! Hulle land sal bekend staan as ‘Die Land van Boosheid’ en die volk as ‘Die volk vir wie die Here vir altyd kwaad sal wees’.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 1

Kyk Maleagi 1:4 in konteks