Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 1:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daar rus ’n vloek op die bedrieërs wat beloof om ’n ram uit hulle kudde te gee, maar dan ’n verminkte dier aan die Here offer.” Die Here, die Almagtige, sê: “Is Ek nie ’n groot Koning nie? Selfs die nasies het groot ontsag vir My!”

Lees volledige hoofstuk Maleagi 1

Kyk Maleagi 1:14 in konteks