Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 1:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sê: ‘Dit is moeilik om Hom te dien’ en dan trek julle ook nog julle neuse daarvoor op,” sê die Here, die Almagtige! “Julle bring gesteelde, lam en siek diere en bied dit as offers aan! Moet Ek nou tevrede wees met dit wat julle bring?” vra die Here.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 1

Kyk Maleagi 1:13 in konteks