Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bring van julle blyplekke af twee brode saam sodat dit as ’n offer in die teenwoordigheid van die Here opgelig kan word. Hierdie brode moet gebak word van drie kilogram meel wat suurdeeg bevat. Dit sal ’n offer vir die Here wees uit die eerste opbrengs van julle oes.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:17 in konteks