Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saam met die brood moet julle ook sewe jaaroud lammers sonder enige liggaamsgebrek, een bul en twee ramme as brandoffers vir die Here bring. Hierdie brandoffers saam met die graanoffers en die drankoffers sal as ’n vuuroffer vir die Here gebring word en sal aangenaam vir Hom wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:18 in konteks