Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 17:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hierdie gebod is van toepassing op die Israeliete en op die vreemdelinge wat onder julle woon. As jy eet van die karkas van ’n dier wat gevrek het of deur wilde diere doodgemaak is, moet jy jou klere was en in water bad. Jy sal tot die aand toe onrein wees, maar daarna sal jy rein wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 17

Kyk Levitikus 17:15 in konteks