Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 17:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die lewe van elke dier is in sy bloed. Dit is waarom Ek vir die Israeliete beveel het om nooit bloed te eet of te drink nie, want die lewe van enige voël of dier is in die bloed. Wie dus bloed eet of drink, moet verwyder word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 17

Kyk Levitikus 17:14 in konteks