Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 12:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As die vrou nie kan bekostig om ’n lam te bring nie, moet sy twee tortelduiwe of twee jong duiwe bring. Een is bedoel vir die brandoffer en die ander een vir die reinigingsoffer. Die priester sal hulle offer en so vir haar versoening doen en sy sal weer rein wees.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 12

Kyk Levitikus 12:8 in konteks