Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 12:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester sal dit dan vir die Here offer en ook versoening vir haar doen. Dan sal sy weer rein wees ná die bloed wat met die geboorte gevloei het. Dit is die instruksies wat gevolg moet word ná die geboorte van ’n seun of ’n dogter.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 12

Kyk Levitikus 12:7 in konteks