Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 12:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As die tyd van reiniging – vir ’n seun of ’n dogter – verby is, moet die vrou ’n jaaroud lam as brandoffer en ’n jong duif of tortelduif as ’n suiweringsoffer bring. Sy moet haar offers na die priester by die ingang van die tent van ontmoeting bring.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 12

Kyk Levitikus 12:6 in konteks