Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die borsstuk en die boud wat vir die Here opgelig is, mag op enige plek wat rein is, geëet word. Dit is vir jou en jou seuns en dogters gegee as julle gereelde deel van die maaltydoffers wat die volk Israel vir die Here bring.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:14 in konteks