Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit moet in ’n heilige plek geëet word, want dit is vir julle en julle nageslag gegee as julle regmatige deel van die vuuroffers aan die Here. Dit is die bevele wat aan my gegee is.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:13 in konteks