Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die paaie na Jerusalem lê verlate, want niemand kom meer na die tempelfeeste toe nie. By die stad se ingang is daar niemand nie. Die priesters staan en sug. Die jong vroue huil. Jerusalem kry bitter swaar.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:4 in konteks