Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Juda is weggevoer in ballingskap. Hulle word verdruk en gedwing om te werk. Hulle woon tussen vreemde volke waar hulle nie tuis is nie. Hulle agtervolgers het hulle ingehaal en in ’n hoek vasgekeer.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:3 in konteks