Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle wat Jerusalem onderdruk, het gewen. Dit gaan goed met haar vyande. Die Here het die stad gestraf oor die baie sondes wat daar gedoen is. Hulle het haar kinders gevang en weggevat na ’n ander land.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:5 in konteks