Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy sit dwarsdeur die nag en huil. Trane loop oor haar wange. Nie een van haar minnaars wil haar nou kom troos nie. Al haar vriendehet haar verraai en haar vyande geword.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:2 in konteks