Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua en al die Israeliete het Akan die seun van Serag gevat en ook die silwer, die klere en die stuk goud, Akan se seuns en dogters, sy beeste, sy donkies, sy kleinvee, sy tent en alles wat aan hom behoort. Hulle is daarmee na die laagte van Akor toe.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:24 in konteks