Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sewe priesters met die ramshorings het voor die ark van die Here geloop en op die ramshorings geblaas. Die soldate het voor hulle uit marsjeer. Die volk het agter die ark van die Here aangekom. Die priesters het die hele tyd op die ramshorings geblaas.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:13 in konteks