Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle die verbond verbreek wat die Here julle God met julle gemaak het en julle loop agter ander gode aan om hulle te dien en hulle te aanbid, sal die Here se woede teen julle losbreek en julle sal in ’n oogwink verdwyn uit hierdie mooi land wat Hy vir julle gegee het.”

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:16 in konteks