Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net so seker soos die Here julle God elke goeie ding wat Hy vir julle beloof het, laat gebeur het, net so seker sal Hy al die teëspoed oor julle bring wat Hy beloof het as julle aan Hom ongehoorsaam is. Hy sal julle uitroei uit hierdie mooi land wat Hy vir julle gegee het.

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:15 in konteks