Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dis glad nie in ons gedagte om teen die Here in opstand te kom of die rug op Hom te draai deur ons eie altaar te bou vir brandoffers, graanoffers en ander diere-offers nie. Daar is nie ’n ander altaar hiervoor as net die een van die Here ons God wat voor sy tabernakel staan nie.”

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:29 in konteks