Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die priester Pinehas en die leiers van die volksvergadering, die familiehoofde wat by hom was, hoor wat die Rubeniete, Gadiete en mense van Manasse te sê het, was hulle gerusgestel.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:30 in konteks