Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons het by onsself gedink dat as hulle later so iets vir ons of ons nageslag sou sê, dan kan ons nageslag vir hulle sê: ‘Kyk na die afbeelding van die Here se altaar. Ons voorouers het dit nie vir brandoffers of diere-offers gebou nie, maar as ’n gedenkteken tussen ons en julle.’

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:28 in konteks