Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

maar as herinneringsteken vir ons en vir julle en vir ons nageslagte ná ons, dat ons ook die reg het om die Here by sy heiligdom te gaan aanbid met ons brandoffers, ons ander diere-offers en ons maaltydoffers. Julle nageslag sal nie later vir ons nageslag kan sê: ‘Julle het geen deel aan die Here nie.’

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:27 in konteks