Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie weet, miskien besluit Hy anders en is Hy julle genadig. Dalk gee Hy vir julle voorspoed in plaas van hierdie verskriklike oordeel. Miskien maak Hy dit vir julle moontlik dat julle weer soos voorheen graan en wyn vir die Here julle God kan offer!

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:14 in konteks