Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie julle klere skeur omdat julle hartseer is nie, skeur julle harte!” Draai terug na die Here julle God toe, want Hy is genadig en vol meegevoel. Hy word nie maklik kwaad nie. Hy is baie liefdevol en wil julle nie graag straf nie.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:13 in konteks