Ou Testament

Nuwe Testament

Job 2:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het Job al van ’n afstand af gesien, maar hulle het hom nie eens herken nie. Toe het hulle hardop begin huil, hulle klere geskeur en stof op hulle koppe gegooi, so hartseer was hulle oor Job se situasie.

Lees volledige hoofstuk Job 2

Kyk Job 2:12 in konteks