Ou Testament

Nuwe Testament

Job 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Drie van Job se vriende was Elifas uit Teman, Bildad uit Suag en Sofar uit Naäma. Hulle het gehoor van die tragedies wat Job getref het. Toe het hulle mekaar ontmoet en saam na Job gekom om hom te troos en te bemoedig.

Lees volledige hoofstuk Job 2

Kyk Job 2:11 in konteks