Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 10:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kan die byl grootpraat dat hy sterker is as die een wat hom gebruik? Of is ’n saag groter as die een wat saag? Kan ’n sweep slaan sonder dat ’n hand dit beweeg? Kan ’n kierie op sy eie loop?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 10

Kyk Jesaja 10:15 in konteks