Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:59 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die profeet Jeremia het ’n opdrag saam met Seraja na Babel toe gestuur. Seraja was die seun van Nerija en kleinseun van Magseja. Hy het saam met koning Sedekia na Babel toe gereis. Seraja was verantwoordelik vir die reisreëlings. Dit was in die vierde jaar wat koning Sedekia oor Juda regeer het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:59 in konteks