Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:58 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die Almagtige, sê ook: “Babel se mure is baie dik, maar sal gelykgemaak word met die grond.Die stadspoorte is baie hoog, maar vuur sal dit verbrand. Baie werkers uit ander lande het vir hulle gewerk, maar dit was tevergeefs. Vuur sal hulle werk verbrand!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:58 in konteks