Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Blydskap en vreugde het verdwyn uit die boorde en die landerye van Moab. Ek het gesorg dat die wynpersnie meer wyn voorsien nie. Mense gesels ook nie meer opgewek terwyl hulle druiwe pars nie. Daar is mense wat uitroep, maar nie van blydskap nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:33 in konteks