Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek treur meer oor jou as oor Jaser,wingerd van Sibma. Jou wingerdranke het vroeër tot by die Dooie See gestrek,tot by Jaser. Maar nou het die onderdrukkers julle kaalgestroop. Hulle het op julle somervrugte en druiwe toegesak.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:32 in konteks