Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Om die waarheid te sê, die mense gil en skreeu van angs omdat hulle bang is.’n Mens kan die krete hoor van Gesbon tot aan die ander kant by Elale en Jahas,van Soar af tot by Gonorajim en Eglat-Selisija. Selfs die waters van Nimrim het nou opgedroog.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:34 in konteks