Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 41:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Asa het Mispa destyds versterk om homself teen koning Baesa van Israel te beskerm. Hy het toe ’n groot put gegrawe om water op te vang. Ismael seun van Netanja het al die lyke van die mense wat hy by Gedalja vermoor het, in hierdie put gegooi. Die put was vol lyke.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 41

Kyk Jeremia 41:9 in konteks