Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 41:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die tien wat oorgebly het, het Ismael gesmeek om hulle nie dood te maak nie. Hulle het belowe dat hulle vir hom die koring, gars, olie en heuning sou gee wat hulle in die veld versteek het. Hy het hulle toe nie doodgemaak nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 41

Kyk Jeremia 41:8 in konteks