Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Judeërs wat in Moab, Ammon en Edom en ook in ander buurlande was, het gehoor dat die koning van Babel ’n groep mense in Juda agtergelaat het. Toe hulle verder ook gehoor het dat hy Gedalja as goewerneur van Juda aangestel het,

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:11 in konteks