Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal hier in Mispa bly en namens julle met die Babiloniërs wat ons kom besoek, onderhandel. Bly in die dorpe wat julle oorgeneem het en oes julle druiwe, vrugte en olywe en stoor dit in houers.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:10 in konteks