Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal hom, sy familie en sy amptenare oor hulle sonde straf. Ek sal hulle en die inwoners van Jerusalem en ook al die mense van Juda tref met al die rampe wat Ek beloof het hulle gaan tref. Hulle wou nie na my waarskuwings luister nie!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:31 in konteks