Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jeremia het toe weer ’n papier geneem en vir sy sekretaris Baruk gedikteer wat om te skryf. Hy het alles weer neergeskryf soos dit in die boekrol was wat koning Jojakim verbrand het. Jeremia het egter in hierdie boek nog baie boodskappe soortgelyk aan die ander bygevoeg.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:32 in konteks