Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here sê oor Jojakim, die koning van Juda, die volgende: Hy sal nie iemand uit sy familie hê om die koningskap van Dawid voort te sit nie. Hulle sal sy lyk buite weggooi en hom nie begrawe nie. Hy sal so oop lê in die hitte van die dag en in die koue van die nag.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:30 in konteks