Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 34:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As twee partye ’n verbond sluit, sny hulle ’n kalf in twee dele. Daarna loop die twee partye tussen die dele deur om dit amptelik te maak. So sal Ek met elkeen maak wat die verbond met My verbreek het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 34

Kyk Jeremia 34:18 in konteks