Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 34:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Julle het My nie gehoorsaam nie. Julle wou nie julle eie mense vry laat gaan nie. Daarom sal Ek julle nou vrylaat – om slagoffers te wees van oorlog, epidemies en hongersnood. As die nasies van die wêreld julle toestand sien, sal dit hulle met afgryse vervul.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 34

Kyk Jeremia 34:17 in konteks