Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Babiloniërs sal steeds die stad binneval. Baie mense in die stad sal doodgaan omdat Ek hulle in my woede sal tref. Die mense van die stad het soveel wandade gedoen dat Ek niks met hulle te doen wil hê nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:5 in konteks