Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit is wat die Here, die God van Israel, sê: Dit was seker so dat julle boumateriaal nodig gehad het om die mure van die stad te versterk teen die stormwapens van die vyand. Daarom het julle van die huise in die stad en selfs dele van die koning se paleis afgebreek. Maar dit sal nie help nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:4 in konteks