Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal al huilend terugkom, hulle sal bidterwyl Ek hulle teruglei. Ek sal hulle langs strome lei. Hulle sal op ’n reguit pad loop sodat hulle nie kan struikel nie. Ek is Israel se pa. Efraim is my oudste kind.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:9 in konteks