Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk, Ek sal hulle uit die noorde terugbring. Ek sal hulle uit die uithoeke van die aarde bymekaarmaak. Onder hulle sal blindesen kreupeles wees, ook verwagtende moeders en vroue op die punt om geboorte te gee. ’n Groot getal mense sal hierheen terugkeer!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:8 in konteks