Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal die meisies van blydskap dans. Die mans, oud en jonk, sal deel in die vrolikheid. Ek sal hulle gehuil in blydskap verander. Ek sal hulle troos. Ek sal hulle vreugde gee in die plek van hartseer.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:13 in konteks