Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal terugkom en vrolik sing op die hoogtes van Jerusalem. Hulle sal straal van blydskap oor die goedheid van die Here.Hy gee graan, nuwe wyn, olie,lammers en beeste. Hulle lewens sal wees soos ’n tuin met volop water. Hulle sal nie meer rede hê om hartseer te wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:12 in konteks