Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

sal Ek al die leërs uit die noorde bymekaar laat kom, sê die Here, en koning Nebukadnesar van Babel wat in my diens is, sal hulle lei. Ek sal hulle teen hierdie land en almal wat in die land bly en teen die volke in julle omgewing laat optrek. Ek sal julle heeltemal vernietig en vir altyd verwoes. Mense sal skrik as hulle julle sien. Hulle sal julle verag en met julle spot.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:9 in konteks